“Baie is die planne in ‘n mens se hart, maar dit is die Here se doel wat seëvier.” Spreuke 19:21 Gedagte vir die week: Om soos Christus te word en nader aan God te groei, moet ons leer om ons begeertes na God s’n oor te gee. Dit beteken nie dat ons ons hoop of […]