“Moenie enige onheilspellende praatjies uit julle mond laat kom nie, maar net wat nuttig is om ander op te bou volgens hulle behoeftes, sodat dit die wat luister, tot voordeel kan wees.” Efesiërs 4:29 Om woorde van bemoediging te versprei hoef nie ‘n moeilike taak te wees nie. Trouens, daar is geleenthede om bemoedigende woorde […]
“In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie, ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie, ons word vervolg, maar nie deur GOD verlaat nie.” 2 Kor. 4:8-9 Somtyds word ons gang van ons lewe wreed versteur en probleme en krisisse en moeilikhede duik onverwags, ploteling of skielik uit die niet […]